Miljoene rande is spandeer om veiligheid op te skerp nadat bestuurspersoneel van die maatskaplike sekerheidsagentskap (Sassa) glo geïntimideer is en doodsdreigemente ontvang het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Maatskaplike sekerheidsagentskap"
Sassa-beamptes in hof vir bedrog
Drie beamptes verbonde aan die maatskaplike sekerheidsagentskap (Sassa) het in die Mkobola-landdroshof in Mpumalanga verskyn op aanklag van bedrog.