So kyk ons regering toe hoe ons weerlose mense verder verarm en verswak terwyl hulle slegs ʼn verskoning het om aan te bied.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "maatskaplike toelaes"
Meer as 11 miljoen huishoudings ontvang gratis dienste – Ramaphosa
“Die geld wat ons aan maatskaplike beskerming bestee, word nié vermors nie,” sê pres. Cyril Ramaphosa. “Dit maak ʼn werklike verskil aan mense se lewens.”
Lesufi moet belofte oor maatskaplike dienste op skrif stel
Volgens Solidariteit was die voorneme van Panyaza Lesufi om die begrotingsbesluite te heroorweeg, blote oëverblindery wat, tensy dit skriftelik bevestig word, net “ʼn idealistiese voorneme bly wat weer verander kan word”.
Maatskaplike toelae: Gautengse departement moet verslag voorlê
Die Gautengse portefeuljekomitee oor maatskaplike ontwikkeling sê dit is noodsaaklik dat die portefeuljekomitee geken word in die maatreëls wat die departement rakende die finansiering van NRO’s instel.
Besluit oor maatskaplike toelae ‘heroorweeg’
Ondanks die Gautengse premier se besluit om die begroting te heroorweeg, beplan die VF Plus steeds om ʼn klag by die Menseregtekommissie (MRK) teen hom en die provinsiale regering in te dien.
Besnoeiing van fondse sny NWO’s se keel af
Die departement is besig met magspeletjies in hulle ivoortoring, terwyl die mense op grondvlak wonderwerke verrig met min of geen hulpbronne nie.
Besnoeide subsidies kan talle NRO’s knak
Die Gautengse Care Crisis Committee en talle maatskaplike werkers het vandeesweek opgeruk en protes aangeteken oor die besnoeiing in subsidies vir nieregeringsorganisasies wat op maatskaplike dienste gerig is.
Halfmiljoen gevat by Gautengse maatskaplike dienste
Die besluit deur die Gautengse departement van maatskaplike ontwikkeling sal duisende gestremde mense, bejaardes en kinders wat wees gelaat is moontlik sonder ʼn heenkome laat.
Dreigende krisis weens besnoeiing van maatskaplike toelaes
Hannes Noëth, hoof van Solidariteit Helpende Hand, het in ʼn brief aan die minister van maatskaplike ontwikkeling sy kommer oor die situasie te kenne gegee en sê die organisasie sal nie skroom om regstappe daaroor te doen nie.
Besnoeiing aan geld vir maatskaplike dienste ‘ernstige bedreiging’
Solidariteit waarsku ook dat die uitwerking van die beperkende besnoeiings van begrotings veel wyer gevoel sal word as net by die NRO’s waarop die besnoeiings gemik is.