Die Maclear-polisie in die Oos-Kaap het ʼn gewapende rooftog by ʼn poskantoor gefnuik toe inligting oor verdagte mans ontvang is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Maclear"
Maclear-moord: ‘Ma het alles verloor’
“My ma kon nooit regtig praat oor my pa se dood nie. Sy het nie eintlik iets gesien nie, maar in ʼn oogwink het sy alles verloor. Haar man, haar huis. Hulle was 53 jaar lank getroud en alles wat hulle bymekaargemaak het, was skielik weg – alles deur vyf boosdoeners.”
Boer en gesin aangeval, beroof in Oos-Kaap
‘n Boer en sy vrou is in die hospitaal nadat hulle Saterdagaand op hul plaas buite Maclear in die Oos-Kaap aangeval en beroof is.
Vyf vas vir Ugie-plaasaanval
Vyf verdagtes verskyn na verwagting Donderdag in die Maclear-landdroshof in verband met die aanval op Kenny Ewers (59) en sy dogter Chenelle (26).
Plaasaanval in Ugie: Geen antwoord by polisie ná aanval
Kort nadat ʼn boervrou aanvallers met haar man se vuurwapen verjaag het ná ʼn plaasaanval in Ugie naby Maclear in die Oos-Kaap, moes sy sukkel om die polisie in die hande te kry en boonop daarna stry om nie in hegtenis geneem te word nie.
Plaasaanval in Ugie: Pa en dogter geskiet; ma verjaag rowers
ʼn Pa en sy dogter is geskiet nadat drie gewapende mans hulle Woensdagaand in hul plaashuis in die Ugie-omgewing in die Oos-Kaap oorval het.