“Wanneer ek bid, vra ek die Here om haar te beskerm en haar veilig te hou as sy nog leef.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Madelein Murray"
Vermiste Pta-ma se selfoon weer aktief
Die 61-jarige ma van Madelein Murray (40), die sakevrou van Pretoria wat al langer as ʼn jaar vermis word nadat sy glo deur vloedwater meegesleur is, sit met nog meer vrae oor haar dogter se raaiselagtige verdwyning ná onlangse verwikkelinge.
Pta-vloede: Ma nou ʼn maand lank vermis
“Ek sal eers berusting kan vind of afskeid neem as sy of haar liggaam gevind word. Ek bid net vir enige teken van enigiets net om afsluiting te kry. Tot dan sal daar altyd ʼn stukkie hoop wees. My kind moet êrens wees.”
Soektog na Pta-ma afgeskaal
Die soektog na Madelein Murray (40), ʼn sakevrou en ma van Pretoria, is afgeskaal ná byna twee weke nadat sy deur vloedwater meegesleur is.
Steeds geen teken van Pta-ma ná 11 dae
Daar is steeds geen teken van Madelein Murray (40) wat vermis geraak het toe sy voorverlede Vrydag in vloedwater in Pretoria verdwyn het nie. Vrywilligers…
Ma ‘sal nie ophou soek’
“Ek voel my kind lewe en is dalk hulpeloos êrens daarbuite. Sy is iewers, haar liggaam het nog nie in die water te voorskyn gekom nie, en dit sou al teen dié tyd.”
Gemeenskap ‘ongelooflik’ in soektog na vermiste Pta-ma
Terwyl haar familie saam met die gemeenskap na haar help soek, sit haar lewensmaat, Christo en haar ma, Franci Venter, elke dag by die soekgeselskap en wag vir nuus.
Steeds geen teken van vermiste Pta-ma
“Dit is ʼn reusesoektog. Hulle is al hoeveel keer die Apiesrivier op en af. Daar was gister tien honde wat op en af langs die dam gevat is.”
Vyfde dag van soektog na Pta-ma hervat
ʼn Volskaalse soektog na Madelein Murray (40), die sakevrou en ma van vyf kinders wat Vrydagoggend deur vloedwater in Pretoria meegesleur is, is Dinsdagoggend hervat.
Pta-vloede: Soektog na ma duur voort
“Dit is fantasties om te sien dat mense nog omgee en hoe hulp uit alle oorde instroom. Daar is nog baie goeie mense daar buite.”