Die VF Plus het die provinsiale regering al herhaaldelik versoek om by die munisipaliteit in te gryp.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Madibeng"
OBK verloor R1,1 miljard weens bankrot munisipaliteit
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het in 2010 altesaam R1,1 miljard aan die Madibeng-munisipaliteit geleen en die munisipaliteit het tot dusver geweier en is nie in staat om die geld terug te betaal nie.
Madibeng ontken huur van voertuie teen R17 miljoen per maand
Die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes het Vrydag ontken dat hy sy voertuigvloot teen R17 miljoen per maand huur.
Video’s: Hartbeespoort-inwoners ‘beskerm’ hul water
Inwoners van Hartbeespoort het Saterdagoggend ʼn brandkraan beskerm waarvandaan vragmotors glo water na afgeleë gebiede vervoer het.
Raadslid in hof oor moord op tienerseun
ʼn Raadslid van die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes het Donderdag saam met haar seun en nog ʼn verdagte in die Ga-Rankuwa-landdroshof verskyn in verband met die moord op ʼn tienerseun.
Madibeng-munisipaliteit onder administrasie
Die premier van Noordwes, Thandi Modise, het Dinsdag aangekondig dat die problematiese Madibeng-munisipaliteit onder die provinsie se administrasie geplaas is.
Minister Baloyi glo geskuif om bedrog toegesmeer te hou
Dié skuiwing volg nadat AfriForum die afgelope ses maande probeer om bedrog in die Madibeng Munisipaliteit in Brits oop te vlek.
AfriForum ontbloot ongerymdhede in Madibeng-verslag
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Donderdag beweerde ongerymdhede in ʼn verslag oor die Madibeng-munisipaliteit, wat onder andere Brits en Hartbeespoort bestuur, blootgestel.
AfriForum eis bedanking van Madibeng-munisipaliteitbestuurder
AfriForum het Vrydagoggend ʼn memorandum by die Madibeng-munisipaliteit in Brits oorhandig waarin daar versoek is dat die munisipale bestuurder, Monde Juta, onmiddellik bedank.
Madibeng-nagmerrie duur voort; R1 miljard weg – AfriForum
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy kommer uitgespreek oor die voortslepende wanorde by die Madibeng-munisipaliteit in Brits.
Munisipaliteit vermis twee baie duur pale
Twee houtpale ter waarde van R3.05 miljoen het glo vermis geraak by die Madibeng-munisipaliteit in Noordwes.
Hartbeespoort-munisipaliteit oor vingers getik oor krag
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Hartbeespoort het die Madibeng-munisipaliteit versoek om binne 12 ure die elektrisiteit na inwoners se huise te herstel.