Madré Henderson verduidelik hoe jy maklik met jou hond kan reis. Ons vertel jou meer van die soorte terapie wat jy vir troeteldiere kry en Giep van Zyl gesels met Johan van Rensburg en Thinus Esterhuyzen oor die veranderinge in Afrikaanse musiek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Madré Henderson"
Allegaartjie 2 – Program 129
Ons gesels oor klein hondjies se gedrag met Madré Henderson. Ons vertel jou hoe die Skoenlapper Vereniging van Afrika hulle dertigste bestaansjaar vier en bring vir jou die eerste aflewering in ʼn reeks gesprekke wat handel oor Afrikaanse musiek en sal aansluit by Maroela Media se soektog na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle
Allegaartjie 2 – Program 119
Madré Henderson verduidelik waarom jou Wagter so lief is daarvoor om te kou. Anton Dreyer, ʼn bedryfsielkundig, vertel ons meer van die eendagwerkswinkel wat hy aanbied rondom loopbaankeuses en ons gesels met die manne van die musiek-duo, Silwer en Goud.
Allegaartjie 2 – Program 114
‘n Nuwe gesprekreeks begin waar ons troeteldiere se gedragsprobleme ondersoek. Ons gesels met Andries Vrey oor die verskuiwing van die Aardklop-feesterrein en Michelle Burger van Helpende Hand vertel ons meer van die organisasie se fokus op bejaardes.