Die Limpopo-polisie het Donderdag die name bekend gemaak van die man en vrou wat Woensdag dood in ʼn motor in ʼn parkeergebied in Polokwane gevind is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Maenetja en Ranganga"
Man, vrou dood in motor gevind
Die liggame van ʼn man en ʼn vrou is in ʼn motor in Polokwane, Limpopo, gevind.