“Daar is so ʼn groot behoefte vir mense om uit die stad te kom en te beleef hoe ʼn werkende plaas lyk en bestuur word.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Magaliesburg"
Skool ‘koop’ nuwe been vir leerder
Genoeg geld is ingesamel om vir Wian ook ’n prostetiese sportbeen te laat maak.
Skool, departement aanspreeklik ná kind verdrink
Daar is bevind die vier onderwysers en die hoof was nalatig omdat hulle glo nie vinnig opgetree het nadat die voorval aangemeld is nie.
Dapper en sapper: Die wel en weë van SA se militêre ingenieurs
Op die smal, skilderagtige kronkelpaadjie wat jou van Hartbeespoort na Magaliesburg neem, sowat 40 km buite Pretoria, lê ʼn stukkie van Suid-Afrika se militêre geskiedenis tussen die bosse versteek.
Honde takel atleet in kompleks
Dit is die tweede keer dat dié honde iemand in die woonkompleks takel, sê die atleet.
Rehabilitasiesentrum gesluit ná pasiënt sterf
Volgens berigte is dit nie duidelik wie by die aanranding betrokke was nie, maar daar is beweer ʼn onderonsie het tussen pasiënte ontstaan en “’n toesighouer en veiligheidswag het ingegryp”.
Twee sterf in ongeluk by Magaliesburg
Paramedici het kort ná 16:00 op die toneel opgedaag en al ses die insittendes buite die voertuig aangetref nadat hulle tydens die ongeluk daaruit geslinger is
[Foto’s] Man kritiek ná vliegongeluk
ʼn Man is Saterdagoggend in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal gehaas nadat hy by ʼn vliegveld in Orient Hills in die Magaliesburg-omgewing in ʼn vliegongeluk betrokke was.
Hengelaar kom op lyk in plaasdam af
“Bewyse wat op die toneel gevind is dui daarop dat sy wreed vermoor is.”
Verdagte vas ná skietgeveg met polisie
Die polisie in Magaliesburg het ʼn 53-jarige man in hegtenis geneem in verband met gewapende roof, die rig van ʼn vuurwapen en poging tot moord.
[Video] Tornado woed in Magaliesburg
Die afsnylaagweerstelsel wat die land in sy ysige greep beet het, het Maandagmiddag ook vir ʼn natuurlike skouspel in Magaliesburg in Gauteng gesorg.
Vark val 67-jarige op kleinhoewe aan
ʼn 67-jarige man is Dinsdagoggend ernstig beseer toe ʼn varkbeer hom op ʼn kleinhoewe naby Magaliesburg, in die weste van Gauteng, aangeval het.