’n Familielid van Rose Mosikare sê hy het nog ’n hangende saak teen die hospitaal waar haar liggaam weens ’n onklaar yskaslaai ontbind het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mahikeng"
‘Onverantwoordelikheid’ lei tot ontbinde liggaam in hospitaal
“Die feit dat ʼn liggaam in ʼn lykshuis ontbind het, is ʼn teken dat daar ʼn gebrek aan werksetiek en sorg vir oorledenes bestaan by lykshuispersoneel en -bestuur.”
2 vas wat glo by skool inbreek
Die verdagtes is onder meer met 16 skootrekenaars, 150 tablette en een projektor betrap.
Kontrakteur ontvang miljoene vir onvoltooide pad
Die pad is ná agt jaar nog nie klaar geteer nie.
Dié verdagtes steeds soek ná Valke-lede se moord
Die twee Valke-lede is in Maart doodgeskiet toe hulle ’n groep verdagtes ná ’n mislukte transitorooftog agternagesit het.
Nóg verdagtes soek ná transitoroof wat 2 polisielede eis
Ao. Delene Grobler-Koonin en speurdersers. Wynand Herbst is die betrokke dag doodgeskiet.
Reusesoektog ná dood van 2 polisielede in transitoroof
Die dood en inhegtenisname van verdagtes is ʼn skrale troos vir ao. Delene Grobler-Koonin en sers. Wynand Herbst se geliefdes.
Polisieman in plas bloed aangetref
’n Lid van die publiek het vroegoggend die polisie ontbied nadat die persoon gille in ’n huis gehoor het.
NWU-kampus gesluit ná studente-amok
Studente het tot Dinsdagmiddag om die kampus te verlaat.
Man in hof ná gru-moord op vriendin
Die voorval is een van twee oor die naweek in dié provinsie waarin vroue deur mans vermoor is.
Winkelsentrum in Mahikeng in ligte laaie
Daar kan in verskeie video’s op sosiale media gesien word hoe digte swart rook uit die winkels borrel.
Owerhede ontken gerugte oor ontvoerde seuns
Spanning het Vrydag hoog geloop in die gemeenskap nadat die gerug oor die twee 10-jarige seuns versprei is.
DA doen beroep op polisie ná seuns se dood
“Genoeg is genoeg, en ons kan nie toelaat dat hierdie twee seuns bloot deel van die misdaadstatistieke word nie.”
Vermiste seuns dood aangetref
Die twee jong seuns wat Dinsdag uit ʼn parkie in Mahikeng, Noordwes, verdwyn het, se liggame is gevind.
Twee seuns by speelpark ontvoer
Die seuns het glo in ʼn parkie saam met nog ʼn maat gespeel, toe dié twee met ʼn pak aartappelskyfies na die motor gelok is.
Polisie trek groep vermeende transitorowers vas
Die polisie het beslag gelê op ses vuurwapens en vier luukse voertuie.
Drie wagte onder tien in hof vir transitorooftog
Die Valke het ook gesê dat drie van dié wat in hegtenis geneem is, die drie veiligheidswagte is wat tydens die transitorooftog glo van hul vuurwapens beroof is.
2-jarige se liggaam gekry waar pa hang
“Albei se liggame is Sondag omstreeks 14:00 in die pa se huis gevind.”
Mahikeng weer ‘kalm’ ná dae van onluste
Die Noordwes-polisie het Saterdag gesê die situasie in Mahikeng is weer kalm nadat onluste sedert Woensdag in die omgewing geseëvier het.
Mahikeng-onluste: Nog geen besluit oor premier gemaak
“Die kwessies sal beslis in die regering bespreek word en ook met die regerende party in die provinsie.”