ʼn 45-jarige man het Woensdag in ʼn hof in Limpopo verskyn op drie aanklagte van moord, poging tot moord en brandstigting ná die moord op drie mense, twee dogtertjies en hul oupa.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mahwelereng"
Man vas oor drie se moord
ʼn Man is Dinsdagaand in hegtenis geneem ná ʼn spesiale taakspan aangestel is in verband met die gewelddadige moord op drie mense, twee dogtertjies en hul oupa, in Limpopo.
Twee dogtertjies sterf in brand in Limpopo
“Die huis het dadelik begin brand. Die familie was in die huis vasgekeer.”