Pediatric Care Africa het hand opgesteek om mediese bystand aan Louis Trichardt en omliggende omgewing te bied nadat hulle die afgelope twee weke onder ernstige wegholveldbrande gebuk gegaan het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Makhado"
Sanger, mede-kerkmanne sterf in botsing
“Julle het God sonder ophou aanbid en die wêreld platgereis met die doel om Jesus te verkondig.”
Valke snuffel militêre springstof, ammunisie uit
Militêre springstof en ammunisie is Donderdag by ʼn sakeperseel in Makhado (Louis Trichardt) gevind.
Dorp kry ou naam terug
Makhado in Limpopo het weer sy ou naam, Louis Trichardt, amptelik teruggekry, het The Star Vrydag berig.
10 sterf in Limpopo-ongeluk
Tien mense is Saterdag dood en 19 ander beseer in ʼn ongeluk in Makhado (Louis Trichardt), Limpopo.
Munisipale bestuurder aanspreeklik vir Louis Trichardt
Die Noord-Gautengse Hooggeregshof het beveel dat die munisipale bestuurder van Louis Trichardt (Makhado) water te voorsien.
Hofbevel dwing munisipaliteit om dienste te lewer
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof ’n dringende bevel teen die Vhembe-distriksmunisipaliteit verkry om hulle te dwing om water aan die inwoners van Louis Trichardt (Makhado) te voorsien.
Hooggeregshof toe oor water
Die burgerregte-organisasie, AfriForum se regspan is vandag in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria om die hof te vra vir ʼn dringende interdik om die Vhembe-distriksmunisipaliteit in Limpopo te dwing om aan sy inwoners water te voorsien.