Twee van die sewe gevangenes wat uit die korrektiewe fasiliteit in Makhanda (voorheen Grahamstad) ontsnap het, is weer in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Makhanda"
12 dood in botsings buite Makhanda
Agt mense is Vrydag dood in ’n botsing op die N2 buite Makhanda in die Oos-Kaap, net ’n dag nadat vier mense op dieselfde pad dood is.
Hoop op verbeterde munisipale dienste in Grahamstad
Belowende nuus oor die verbetering van munisipale dienste in die Oos-Kaapse dorp Makhanda (vroeër Grahamstad) is in die parlement aangekondig.
Twee gevaarlike misdadigers ontsnap uit tronk in Oos-Kaap
Die gevangenes dien tronkstraf uit vir verkragting, aanranding, ontvoering en veediefstal.
Video: Motor ‘vlieg’ deur die lug
In ’n video van die voorval kan gesien word hoe die motor deur die lug trek voordat dit ’n hele ent verder teen ’n muur bots.
Grahamstad se munisipaliteit finaal onder administrasie
Die DA sê wanneer dienslewering ineenstort, geld die beginsel dat inwoners die hof kan vra om in te gryp.
Waterkrisis dreig in Grahamstad
Droogtetoestande in Makhanda (voorheen Grahamstad) in die Oos-Kaap het veroorsaak dat twee damme wat die dorp van water moet voorsien, onbruikbaar geword het.
SAMRK ‘vriend’ vir ongedokumenteerde leerders
Die SAMRK het Dinsdag toestemming ontvang om as ʼn vriend van die hof toe te tree in ʼn saak waar die Sentrum vir Kinderregte die minister van die onderwys voor die hof daag om die reg op onderwys vir ongedokumenteerde leerders te verseker.
Munisipaliteit wil organisasie oor waterhulp vergoed
Die Makana-munisipaliteit (Makhanda [voorheen Grahamstad]) in die Oos-Kaap het gesê hy wil die noodlenigingsgroep, die Gift of the Givers, vergoed vir waterhulp wat hulle in die gebied gelewer het.
Twis oor betaling van waterhulp aan Makhanda
Die noodlenigingsgroep Gift of the Givers het uit die droogtegeteisterde Makhanda (voorheen Grahamstad) in die Oos-Kaap onttrek, omdat ánder kontrakteurs nou vergoed gaan word vir werk van miljoene rande wat die organisasie sê hy reeds in die gebied gedoen het.
Damvlakke kritiek laag in Grahamstad
Damvlakke in Makhanda (Grahamstad) in die Oos-Kaap is kritiek laag, ondanks reën in die gebied.