Residentia is een van talle SafetyWallet-lede wat ’n toonbeeld is van ’n suksesverhaal en bewys dat nagekome gesondheid- en veiligheidsdoelwitte deur SafetyWallet verskeie voordele, asook groot besparings, inhou. Lees meer:
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Makrosafe"
Só verseker jy BGV-nakoming vir jou werksplek
SafetyWallet bied aan werkgewers die perfekte, gebruikervriendelike platform om ʼn beroepsveiligheid en -gesondheid (BGV)-program saam te stel sodat dit maklik geïmplementeer en onderhou kan word.
Kry jou werksplek BGV-gereed vir vlak 3
Bedrywe wat weer aan die einde van Mei heropen wanneer vlak 3 in werking tree, moet voldoen aan die huidige beperkings en reëls. MAKROSAFE bied ‘n terug werk toe-voorkomingspakket aan besigheidseienaars.
Beveilig jou werksplek teen Covid-19 ná afsondering
Streng maatreëls moet in plek gestel word deur werkgewers om gesondheidsorg te tref, soos om die perseel te ontsmet en om werkers te voorsien van ontsmettingsmiddels of fasiliteite om hul hande met seep en water te kan was.