Houdini, die bekende swartmamba wat verlede maand by die Nasionale Dieretuin in Pretoria vermis geraak het, kan van Dinsdagmiddag weer deur die publiek gesien word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "mamba"
Tegnologie ingespan om mamba te soek
Infrarooikameras gaan gebruik word in ‘n poging om die swartmamba, wat uit aanhouding by die Pretoria Dieretuin ontsnap het, op te spoor.