Die Kommissie vir Geslagsgelykheid stel ondersoek in na ʼn geslagsgebaseerde geweldsvoorval op ʼn vrou van Mamelodi wat na bewering fisies deur haar mansvriend aangerand is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mamelodi-aanranding"
Video: Aangerande vrou voer aan polisie gee haar koue skouer
“Kyk na my gesig. Ek is ʼn vrou. Kyk na my kop. Die polisie wil my nie help nie. Hulle wag dat ek moet doodgaan.”