Die Suid-Afrikaanse uitgewer Penguin Random House het Maandagmiddag aangekondig dat hy die kontroversiële boek Mandela’s Last Years deur dr. Vejay Ramlakan uit die handel sal onttrek weens erge omstredenheid en ʼn dreigende hofsaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mandela’s last years"
Graça Machel dreig met regstappe oor Mandela-boek
Maroela Media het vroeër berig Mandela’s Last Years werp lig op kwessies van sy laaste jare, soos sy gesondheid en gebeure gedurende die maande voor sy dood.