“As ek die SAUK verlaat, sal dit nie die eerste keer wees nie. Ek het voorheen die SAUK verlaat en ek het net sterker en sterker teruggekom.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mandoza"
Mandoza het ‘drie uur lank op ambulans gewag’
Mandoza, die bekende kwaito-musikant wat Sondag by sy huis oorlede is, moes glo drie uur lank vir ʼn ambulans wag wat toe nooit opgedaag het nie.