’n Verdagte is intussen in hegtenis geneem nadat hy glo mandrax-tablette vanaf Johannesburg na George vervoer het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mandrax"
Drie vas vir dwelmhandel in die Noord-Kaap
Die polisie het beslag gelê op 144 klein plastieksakkies vol dagga asook 13 Mandrax-tablette. Dié vonds het ‘n beraamde waarde van R54 000.
Vrou in hof oor byna 1 000 Mandrax-tablette
Inligting wat van gemeenskapslede ontvang is, het die polisie na ʼn huis in Atlantis gelei.
Twee vas oor R5 miljoen se Mandrax
Die polisie het op altesaam 77 500 Mandrax-tablette beslag gelê.
Enorme dwelmvonds in Namakwaland
Lede van die honde-eenheid het met die soektog gehelp en op altesaam 111 000 mandraxtablette afgekom.
Vrag dagga, mandrax by padblokkade gekry
Die polisie het al die passasiers, wat onderweg was van Olifantshoek na Upington laat uitklim en deursoek.
Polisie slaan toe op sokkerster se dwelmfabriek
“Die ondersoek is Woensdagoggend vroeg uitgevoer toe die span op ʼn staalskuur vol chemikalieë en masjinerie afgekom het wat gebruik word vir die vervaardiging van mandrax.”
R1,56 m. se mandrax in Baai gekry
“Hulle het op ʼn tas en twee sportsakke met 26 000 madrax-tablette daarin in ʼn tuinwoonstel op die eiendom afgekom.
Miljoene se Mandrax by Kaapstad-huis gekry
Die Valke het op 11 sakke Mandrax-tablette by ʼn huis in Kaapstad afgekom.
Mandrax-tablette op bus gevind
Mandrax met ʼn geraamde straatwaarde van R600 000 is Vrydag op ʼn bus op die N2 in die Oos-Kaap opgespoor.
Bejaarde by Midrandse dwelmnes vasgetrek
Die Valke het Donderdag drie mans, waaronder ʼn bejaarde, op ʼn kleinhoewe in Midrand waar dwelms vervaardig is, in hegtenis geneem.