Mandy de Lange, ʼn inwoner van Umhlanga in KwaZulu-Natal, en haar gesin is steeds getraumatiseerd nadat hul huishulp, slegs bekend as Thembi, hulle probeer vergiftig het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mandy de Lange"
Video: Huishulp vergiftig glo gesin
Mandy de Lange, ʼn inwoner van Umhlanga in KwaZulu-Natal, se huishulp is in hegtenis geneem nadat sy glo De Lange en haar vier kinders probeer vergiftig het.