Vier mense is in die Oos-Rand in hegtenis geneem nadat 18 staal-mangatdeksels tydens ʼn klopjag by ʼn skrootwerf opgespoor is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "mangatdeksels"
Gesteelde mangatdeksels opgespoor
Die polisie het 42 gesteelde mangatdeksels Donderdag by ʼn skrootwerf in Fordsburg, Johannesburg, opgespoor.