Jahi McMath, die 13-jarige tiener van Oakland in Amerika wat weens komplikasies ná ʼn mangeloperasie breindood verklaar is, is op versoek van haar familie uit die kinderhospitaal oorgeplaas na ʼn ander fasiliteit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "mangeloperasie"
Ma steeds vol hoop al is dogter breindood ná mangeloperasie
ʼn 13-jarige dogter van Oakland in Amerika is Dinsdag breindood verklaar weens komplikasies ná ʼn mangeloperasie.