Mzolo het glo vir Khumalo doodgeskiet ten aanskoue van haar kamermaat en die student wat gaan kyk het of sy in haar kamer is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mangosuthu Universiteit van Tegnologie"
Koshuismoord: Ekskêrel wys kru gebaar in hof
“Dit sê vir ons hy is bereid om weer te moor en het nie respek vir enigiemand nie, en dít boonop in die hof.”
Koshuismoord: Ekskêrel terug in beskuldigdebank
Die beskuldigde, wat al ʼn week in die Westville-gevangenis in KwaZulu-Natal aangehou word, het nie Donderdag herhaaldelik vir die kameras geglimlag soos verlede week nie.
Student by koshuis doodgeskiet
ʼn 21-jarige vroulike bourekenaarstudent aan ʼn universiteit in Durban is by ʼn koshuis doodgeskiet.