Vriende, familie en mense in die buiteland kan op Oukersdag uitsien na ʼn virtuele konsert saam met Afrikaanse sangers. Nie net is die konsert vir ʼn goeie doel nie, maar een gelukkige kyker kan boonop ook nog ʼn R10 000-koopbewys wen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Manie Jackson"
’n Roos vir Manie Jackson
Die sanger Manie Jackson is een van die talle Suid-Afrikaanse bekendes wat kan spog dat ʼn unieke roos na hulle vernoem is, en boonop is sy roos een sonder enige dorings.
Keagan Rossouw (11) sterf: ‘Hy was ʼn vegtertjie’
Medelye en huldeblyke stroom in vir die 11-jarige Keagan Rossouw (11) nadat hy in die vroeë oggendure oorlede is.
Manie Jackson verloof: ‘Ek kan weer droom’
“Van kleins af skep ʼn seun ʼn droomvrou, dit wat jy graag sou wou hê, en as ‘fame’ intree, jaag mens maklik dinge na soos jong meisies… Maar die afgelope tien maande, het ek alles gekry.”
Luister: Manie Jackson sluit die jaar af op ʼn hoë noot
“Ek vra altyd met die eerste paar optredes die mense om verskoning – hulle moet my maar vergewe en gelukkig doen hulle dit – dan sit ek die woorde daar êrens neer.”
Manie Jackson en sy verloofde se paadjies skei
Die sanger het aan aanhangers gesê “daar is iets belangriks” wat hy graag met hulle wil deel.
[Luister] Manie Jackson: ʼn Huldeblyk aan die liefde én die lewe
“‘Die mense in my lewe’ is geskryf ná die afsterwe van my broer. Dis ʼn baie emosionele liedjie en dit het baie lank gevat om dit te skryf. Ek het twee sinne geskryf en dan begin huil. My pa is ook intussen oorlede, maar ek het dié liedjie ook aan hom opgedra.”
Aanhangers gons oor dié foto van Manie en sy nooi
“Ongelukkig het my dogter se hand gebewe en nou blur die foto so bietjie. Gelukkig is die idee darem daar.”