Manie Libbok beskik oor die vermoë om wedstryde vir sy span te wen. Ongeag of hy in die groen en goud van die Springbokke of die blou en wit van die Stormers te siene is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Manie Libbok"
Mylpaal wink vir Manie in Parys
Manie Libbok kan Saterdag in sy 50ste wedstryd vir die Stormers speel wanneer die Kapenaars kragte met Stade Francais in Parys meet.
Manie, Eben kan met toekennings wegstap
Drie Suid-Afrikaners – Eben Etzebeth, Manie Libbok en Jacques Nienaber – is vir Wêreldrugby-toekennings benoem.
Carter kies sy Bok-losskakel
“Hy gaan ʼn sleutelrol in die eindstryd speel,” het Dan Carter gesê nadat hy sy gunstelingkeuse bekendgemaak het om die Springbokke se no. 10-trui te dra.
Dis Libbok vs. Sexton dié naweek
Manie Libbok erken dat hy op sy beste teen Ierland moet wees. Mike Catt (Ierland se hulpafrigter) glo egter dit is sy aanvallende flair wat van hom ’n gedugte teenstander maak.
Manie lyk pure (Lib)Bok
Talle rugbyondersteuners meen dat Manie Libbok die aangewese speler is om die no. 10-trui vir die Springbokke in Handré Pollard se afwesigheid te dra.
Manie pure (Lib)Bok teen Sharks
“Ja, hy het nou foute gemaak, maar goeiste, hy laat beslis dinge op die veld gebeur en dit is baie belangrik in ʼn rugbywedstryd,” het John Dobson gesê.
Tigers, Bokke knies oor Pollard-knou
Tom Shanklin, ʼn agterspeler wat in 70 toetse vir Wallis uitgedraf het, meen dat Manie Libbok beslis goed genoeg is om die no. 10-trui vir die Springbokke te dra.
Voormalige Walliese speler loof Libbok se spel
“Sy spoed en versnelling beteken dat hy net ’n klein gaping nodig het om verdedigers te flous.”