“Ons is mal oor wat ons doen, maar die kruis wat ons as kunstenaars moet dra, is die tye weg van ons huise en kinders af.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Marcato"
[Foto’s] Marcato ruk-en-rol nou in Afrikaans
Die gewilde rockgroep Marcato is vandeesweek in ʼn volgepakte Bosvelder in Centurion staande toegejuig toe dié groep sy eerste volledige Afrikaanse album, Vrede vir almal, uitgereik het.