Marciel Hopkins kies in Januarie weer koers na plase reg oor die land waar hubare boere – en selfs ʼn boervrou – na ware liefde soek in die 15de seisoen van ‘Boer soek ‘n vrou’.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Marciel Hopkins"
Jou pot se deksel wag dalk op die plaas
Daar is nog heelwat boerepotte wat deksels soek en kykNET nooi voornemende deelnemers opnuut om in te skryf vir die nuwe seisoen van die gewilde maatsoekprogram Boer soek ʼn vrou. En wie weet, dalk wag liefde op die plaas.
Marciel trek weer plaasstewels aan vir ‘BSV’
“Ek is dankbaar vir die avontuur wat voorlê.”
BSV: Marciel ontmoet vanjaar se 10 TV-boere
“Dit is een ding om vir iemand te verduidelik waaroor jy passievol is, maar dit is ʼn ander dinamika as hulle kan wys waaroor hulle passievol is.”
Marciel: Talentvol, sportief en fiks
Reg, talle joernaliste het al in tydskrifartikels, radio-onderhoude en TV-programme bevestig dat sy oor emmersvol talent beskik; ons weet dit en kan dit sommer by ons sigselwers sien. Maar hou Marciel Hopkins ook daarvan om ’n rugbywedstryd vir die volle 80 minute te volg?
Marciel Hopkins oor TV-boere, liefde vind en aktrise wees
“Die proses is beslis nie vir een van hulle maklik nie en hulle is so toegewyd om liefde te vind,” vertel Marciel Hopkins oor die TV-boere wat vanjaar liefde soek. Sy verklap ook meer oor haar eie liefdesverhaal wat in die agtergrond afspeel.
‘Boer soek ʼn vrou’: Hubare boere binnekort te sien
Ná afloop van die episode sal inskrywings vir potensiële pasmaats open.
En die nuwe ‘Boer soek ʼn vrou’-aanbieder is…
Die splinternuwe aanbieder vir Boer soek ʼn vrou is Donderdagoggend aangekondig.