“Tennis het vir my die wêreld gewys en my geleer van watter stoffasie ek gemaak is.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Maria Sharapova"
Sharapova vier Grand Slam-terugkeer met indrukwekkende sege
Maria Sharapova het haar terugkeer na Grand Slam-tennis vroeg Dinsdagoggend (SA tyd) ná ʼn skorsing, terugslae met haar gesondheid en beserings met ʼn indrukwekkende oorwinning gevier.
Fokus op Federer, Sharapova (en die beseerde Murray)
Dit is drie gevestigde spelers met ʼn rits Grand Slam-titels agter hulle name wat waarskynlik die meeste aandag geniet voor die Amerikaanse Ope-tennistoernooi wat Maandag by Flushing Meadows in New York begin.