“Die minister het belowe dat meer gedoen sal word om orde in die gemeenskap te herstel.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Marikana- informele nedersetting"
Kaapstad-skietery: Polisieminister vra hulp; stasie onder nuwe bevel
Fikile Mbalula, die minister van polisie, het inwoners van Kaapstad versoek om die polisie by te staan om die verdagtes op te spoor wat Vrydagaand 11 mense koelbloedig doodgeskiet het.
11 in Kaapstad koelbloedig afgemaai
Altesaam 11 mense is Vrydagaand in ʼn Kaapstadse voorstad doodgeskiet.