Die motor waarin Marilize Nortier ʼn passasier was, het ná die ongeluk in ʼn watersloot te lande gekom. Sy was steeds in die motor vasgegordel en die oorsaak van haar dood was verdrinking.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Marilize Nortier"
Man vervolg ná matriekmeisie se dood
“Dit is ou wonde wat nou weer oopgekrap word. Dit is nie maklik nie.”
Talle vrae ná tiener in watergraf sterf
Die nadoodse ondersoek het gewys Marilize het veelvuldige beserings opgedoen en is dood weens verdrinking. ʼn Saak van strafbare manslag word ondersoek.