Marilize van Emmenis (29), die ontkleedanser wat destyds in Joost van der Westhuizen se sogenaamde seksvideo te sien was, het Woensdag in die Pretoria-Noord-landdroshof verskyn nadat sy in hegtenis geneem is vir die besit van dwelms.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Marilize van Emmenis"
Ontkleedanser in Joost-video vas vir dwelms
Marilize van Emmenis (29), die ontkleedanser wat destyds in Joost van der Westhuizen se sogenaamde seksvideo te sien was, is in verband met dwelmbesit in hegtenis geneem, het Beeld Dinsdag berig.