Clive Derby-Lewis het ʼn “lewensreddende operasie” ondergaan nadat hy vir ʼn tweede keer in die Kgosi Mampuru-Sentraal-gevangenis aangeval is, het sy regsverteenwoordiger Marius Coertze gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Marius Coertze"
Hof las dat Derby-Lewis na hospitaal oorgeplaas word
Die hooggeregshof in Pretoria het beveel dat Clive Derby-Lewis na ʼn hospitaal oorgeplaas word vir mediese behandeling nadat hy in die tronk aangeval is, berig die Saturday Star.