“Al sy vriende en kollegas het in die onderhoude vir my navorsing gesê dat niemand in die bedryf harder as Marius Weyers gewerk het nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Marius Weyers"
Marius Weyers se vrou sterf
Sy los ʼn geweldige leemte in die lewens van dié wat sy agterlaat, het Sandra Prinsloo, jarelange vriendin van Marius en Evette, vanmiddag aan Maroela Media vertel.
Video: Hiér is lokprent vir Racheltjie de Beer-fliek
“Die legende van Racheltjie de Beer is ʼn verhaal vir alle tye en baie Suid-Afrikaners beskou dit as deel van hulle erfenis.”
#JouSondagDrama voortgesit met ‘Boesman, my seun’
Marius Weyers, Franci Swanepoel, Gustav Gerdener, Kaz McFadden en Ian Roelofs is in dié rolprent te sien.
#JouSondagDrama-rolprentreeks voortgesit met ‘Stille nag’
Marius Weyers, Sandra Prinsloo, Luan Jacobs, Vilje Maritz en Mila Guy is in die fliek te sien.
Marius Weyers ontslaan ná groot operasie
“Ek het geen benul gehad oor presies hóé ernstig die operasie sou wees nie. Dit sou vir my baie erg gewees het om hom te verloor.”
[Video] ‘Twee grade van Moord’ en omstrede kwessies
“Ek wou hê die film moet wys so iets kan met gewone mense met normale lewens gebeur, want dit kan met ons almal gebeur,” sê Anita le Roux, draaiboekskrywer van Twee grade van moord.
Só lyk ‘Twee grade van moord’
Die amptelike lokprent van die nuwe Afrikaanse fliek Twee grade van moord is Maandag bekendgestel.
[Foto’s] Prinsloo en Weyers weer saam op silwerdoek
Die geliefde akteurs, Marius Weyers en Sandra Prinsloo, is vir die eerste keer in twee dekades weer saam op die silwerdoek te sien in die nuwe Afrikaanse fliek, Twee Grade Van Moord.
Luister: ‘Fluiters’-speurdrama verweef fiksie en realiteit
Vergeet vir eers van die liefde en familiedrama en sit jou speurhoed op – kykers kan vanaf 12 April ʼn opwindende nuwe speurdrama uit die pen van die veelbekroonde Deon Opperman op die kassie verwag.
Klassieke Tsjechof in Afrikaans in die Baxter
Saartjie Botha se verwerking van Anton Tsjechof se Die seemeeu is vandeesweek in die Baxter-teater in Kaapstad te sien.
Video: Marius Weyers en Sandra Prinsloo weer saam op die grootskerm
Vanjaar is die eerste keer in meer as 20 jaar wat Sandra Prinsloo en Marius Weyers saam op die verhoog verskyn in produksies soos Vir Ewig en Altyd en Die Seemeeu. Nou is hulle ook besig om weer saam aan ʼn rolprent te werk.
Video: Só vier PG du Plessis sy verjaarsdag!
Die bekroonde skrywer PG du Plessis het sy 80ste verjaarsdag saam met ʼn paar bekendes en aanhangers tydens ʼn spesiale verjaarsdagkonsert gevier.
Grootskerm: Pad na jou hart
Die romantiese avontuur-film Pad na jou hart is eersdaags op die grootskerm te sien.