Hierdie joernalistieke integriteit het juis weer hierdie naweek onder die soeklig gekom nadat ʼn mediahuis ʼn joernalis geskors het wat glo te nou by ʼn moordenaar in die Krugersdorp-afspraakmoordsaak betrokke geraak het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Marizka Coetzer"
Hoekom raak vroue verlief op gewelddadige misdadigers?
Hoe kan sy? En wat het haar besiel? Dis van die vrae wat mense oor dié soort verhoudings vra.
Moordenaar, Huisgenoot-joernalis glo smoorverlief
Een van die veroordeelde moordenaars, Le Roux Steyn (22), het glo ʼn liefdesverhouding aangeknoop met die verslaggewer wat gereeld oor die opspraakwekkende moordverhoor berig.