“Siya het iets in sy privaat hoedanigheid gesê en mense moet kyk na wat hy in die geheel gesê het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mark Alexander"
Saru: Alexander bly die toutjies trek
Daar is vooraf verwag dat die winde van veranderinge deur die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) sou waai, maar daardie verwagtinge is nie Vrydag op die jaarvergadering in Kaapstad bewaarheid nie.