Amerikaanse owerhede dreig al jare lank om sosialemediaplatforms te reguleer om onder andere die inbreuk op privaatheid, die verspreiding van fopnuus en skade aan die welstand van jongmense te beperk – en daar is al hoe meer druk om nou in te gryp.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mark Zuckerberg"
Miljoene bestee om FB-baas veilig te hou
Sommige meen Zuckerberg se sekuriteit is die duurste van alle uitvoerende hoofde ter wêreld.
Facebook loop deur onder grootste aanval
Facebook het erken die aanval maak dit vir kuberkrakers moontlik om op talle ander rekenings aan te meld wat Facebook se stelsel gebruik, waaronder AirBnB, YouTube en Tinder.
Facebook-hoof nou ‘n pa en gee byna al sy aandele weg
Mark Zuckerberg en sy vrou Priscilla Chan het die koms van hul babadogtertjie in ʼn Facebook-plasing aangekondig en verduidelik waarom hulle 99% van hul Facebook-aandele gaan weggee.
Zuckerberg spandeer miljoene om bure se huise te koop
Mark Zuckerberg, die stigter en hoof uitvoerende beampte van Facebook, het sowat $30 miljoen (nagenoeg R300 miljoen) spandeer om vier huise langs sy bestaande vyfslaapkamerhuis te koop.
Man sê helfte van Facebook is syne
ʼn Man van New York se multi-miljard dollar hofsaak waarin hy aanvoer dat hy geregtig is op halwe eienaarskap van Facebook Inc., is Dinsdag deur ʼn federale regter van die hand gewys.
Facebook-hoof skenk miljarde
Mark Zuckerberg, Facebook se hoof uitvoerende beampte, het sowat R4.3 miljard se aandele aan ʼn Silicon Valley-liefdadigheidsorganisasie geskenk met die doel om gesondheid- en onderwyskwessies te befonds.