Is jy nog op soek na die ideale Kersgeskenk vir ʼn geliefde, onderwyser of kollega? Of wil jy net heerlik ontspan terwyl jy Kersmusiek en lekker kos geniet? Maak dan ʼn aantekening op jou kalender want die volgende Centurion-gemeenskapsmark vind Vrydag by die NG-kerk Doornkloof op Die Hoewe, Centurion, plaas.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "mark"
Nuwe tuiste vir Centurion-mark
Die Centurion-gemeenskapsmark, wat binnekort vir die derde keer aangebied word, word nou ʼn familiemark en kry ʼn splinternuwe tuiste by die Voortrekkermonument.
Video: Centurion-gemeenskapsmark ’n reuse-sukses
Dié keer het die Centurion-gemeenskapsmark met 180 stalletjies gespog, wat alles gesmous het van houtspeelgoed, badbomme, tuinplante en talle ander tuisgemaakte produkte.
Centurion-mark ’n baken van hoop vir gemeenskap
“Ek het van God ʼn boodskap gekry dat Hy mense nodig het om op te staan vir die verandering en golf van genesing wat Hy in die land wil bring. Hierdie is ʼn manier om dit te doen.”
De Jong Mark: nog bloedjonk, maar met groot planne
Wanneer die volgende mark op Saterdag, 5 Oktober gehou gaan word, sal die De Jong Mark met 30 stalletjies spog. “Ons verwag dan om so tussen 300 en 350 mense by die mark te sien.”