De Telegraaf skryf die twee het ʼn “wrede dood in gewelddadige Suid-Afrika gesterf” en dat dit verskriklik is dat Collier se vier kinders hul pa op dié wyse verloor het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Marlothpark"
Dubbelmoord in Marlothpark
Die slagoffers is vasgebind en lappe is in hul monde gedruk.