Meubels en ʼn motorfiets is van die items waaraan duisende rande, wat eintlik vir Marno Muller se behandeling bedoel was, bestee is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Marno Muller"
Marno bang vir trappe ná glyplank-ongeluk
“My geloof is sterk, maar daar was ʼn paar kere dat ek gedink het ons gaan hom verloor.”
Marno ontslaan; MRI nie meer nodig
Die dokters sê die feit dat Marno Muller geen breinskade opgedoen het nie, is ’n wonderwerk.
Marno uit ICU
Marno sal basies alles weer van vooraf moet leer doen en gaan arbeid‑, spraak‑ en fisioterapie moet kry.
Marno gee eerste treë ná fratsongeluk
“Ons is hoopvol. Ons weet nie wat die pad vorentoe behels nie, maar ons is hoopvol.”
Merkbare verbetering in Marno se toestand
“Ons is regtig so dankbaar vir die vordering in sy toestand en die verskil van ʼn paar dae terug tot gister,”
Klein Marno wakker ná glyplank-tragedie
Marno Muller het einde verlede maand op ʼn glyplank by sy kleuterskool aan die toutjies van sy baadjie gewurg.
‘Lig my kind uit hierdie storm,’ bid Marno se ma
Klein Marno Muller het Vrydag ʼn terugslag gehad toe een van sy longe platgeval het.
‘Ons bid vir genesing’ – kleuterskoolhoof ná fratsongeluk
“Marno slaap”, het een van die kleuters by die Athlone Junior Academy-kleuterskool glo aan ʼn juffrou gesê kort voor hy bewusteloos op ʼn glyplek aangetref is.
Swendelaars misbruik kleuter se tragedie vir eie gewin
“Elke sent wat hulle steel, kon vir sy behandeling gegaan het.”
Kleuter op minder suurstof ná ongeluk by skool
“Marno se ma het vanoggend weer verskriklik gehuil. Sy eet nie. Sy slaap nie.”
Seuntjie kritiek ná ongeluk by kleuterskool
Klein Marno Muller het op die glyplank gegly toe die toutjies van sy baadjie iewers vasgehaak en hom gewurg het.