Daar moet immers iemand wees wat kan seker maak die skaap is op hok, die windpomp draai sonder ʼn piep, die tuisnywerheid se koeksisters is op standaard en die straatligte brand.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Maroela-fontein"
Maroela-fontein: Geen afsondering nodig in dié dorpie nie!
In hierdie dorpie het hulle nog nooit eers gehoor van die koronavirus nie en “algehele afsondering” klink soos iets uit ʼn Deon Meyer-spanningsverhaal.