’n Video is in Mei verlede jaar op sosiale media versprei waarin gesien kan word hoe die 76-jarige Martha op die vloer spartel terwyl sy aan ’n stoel in die Mamelodi-hospitaal vasgemaak is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Martha Marais"
Probleme by hospitale nie altyd ‘verpleërs se skuld’
“Die publiek kasty dikwels verpleegpersoneel vir slegte ervarings oor goed wat nie dié personeel se fout of verantwoordelikheid is nie.”
Ouma het ‘gesoebat’ om nie vasgebind te word
“Sy herhaal gereeld wat met haar gebeur het. Sy vertel dan hoe sy [die hospitaalpersoneel] gesoebat het dat hulle haar nie moet vasbind nie en toe later om haar los te maak.”
4 in sop ná vrou aan stoel vasgemaak is
Die nuutaangestelde LUR vir gesondheid in Gauteng en die MRK het Sondag die vrou en haar familie besoek.
Mkhize gryp in ná vrou aan stoel vasgemaak is
“Ons moet die waardigheid van ons pasiënte handhaaf.”
Video: Ouma lê vasgebind in Mamelodi-hospitaal
“Om ʼn familielid só te sien, vasgemaak en besig om te struggle om te probeer loskom…. Dis verskriklik.”