Martha (Martie) Suzan Kruger (47), het Dinsdag in die Barberton-landdroshof verskyn nadat sy Maandag glo haar man, Hennie Kruger, in Malelane, Mpumalanga doodgeskiet het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Martie Kruger"
Sakeman glo deur vrou doodgeskiet
Hennie Kruger, ‘n bekende sakeman van Malalane in Mpumalanga, is glo Maandagmiddag deur sy vrou doodgeskiet.