Party mense ken vir Martin Bester as ʼn radioman, ander het al sy musiek geluister en nog ander het hom dalk al op die kassie gesien. Op die een of ander manier kry hy dit reg om sommer ʼn handvol ysters op een slag in die vuur te hou.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Martin Bester"
Musiekvideo: Martin Bester durf om ‘anders’ te wees
Die musiekvideo vir “Anders” is vandag (Donderdag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.