Martin Pelser, wat deur die grote Colin Meads in die beste vyftiental gekies is teen wie hy ooit gespeel het, is die week oorlede. Hy was 84.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Martin Pelser"
Wie kan nog vir Martin Pelser onthou?
Een van die vurigste en hardste flanke wat nog vir die Springbokke gespeel het, die oud-Transvaler Martin Pelser, het verlede naweek ʼn beroerte gehad en volgens sy seun Franna, is hy in ʼn ernstige toestand in die waakeenheid van ʼn Krugersdorpse hospitaal.