As ’n matrikulant van Hoërskool Middelburg is my boodskap dat Afrikaans onder my vel ingekruip het, want dit het my na God toe gebring. Mathews Phosa se woorde waarna ek elke dag in die Afrikaanse klas kyk, het volle betekenis in my lewe gekry.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mathews Phosa"
Mathews Phosa aanvaar ANC-nominasie
Mathews Phosa, voormalige tesourier-generaal van die ANC, het Sondag in Khayelitsha die nominasie om as president van die ANC te staan, aanvaar.