Hier is ‘n paar wenke om dit vir die matrikulant in jou huis bietjie makliker te maak om te fokus en te leer
Alles vir die sleutelwoord "matriek-app"
Video: ‘n Paar wenke vir die eindeksamen
Die bekende aktrise Mila Guy deel in dié video ‘n paar goeie wenke met matrikulante wat dalk met die eindeksamen se leerwerk spook.
Video: Kat onverwags saam met modelle op die loopplank
ʼn Rondloperkat het onverwags sy verskyning gemaak tydens ʼn modevertoning in Turkye.
Refentse kraai weer koning op Top-20
Jay en Lianie May betree die week se Top-20 op nommer 17.
Studies kan resessie teenwerk
Met die werkloosheidsyfer wat in 2018 oor die 6 miljoen strek, is dit belangrik om naskoolse studies te voltooi om ʼn beter kans te staan om jouself te posisioneer om ʼn goeie werk te kry, meen die span by die tersiêre instelling Akademia.
Matrieks krap kop oor tweede wiskundevraestel
Matrikulante se tweede wiskundevraestel was moeilik en het selfs ’n paar foute en swak vertaalwerk bevat wat leerlinge kon verwar en selfs onnodige punte kan kos.
Helpende Hand wens matrikulante sterkte toe vir eindeksamen
’n Boodskap van bemoediging van Hannes Noëth, besturende direkteur van Solidariteit Helpende Hand.
Laat ʼn jongmens se droom bewaarheid word
Scimatech, ʼn maatskappy wat die gaping tussen universiteitstudente en die arbeidsmark wil help oorbrug, het jou onderneming se hulp nodig.
Afrikaprojekte gryp verbeelding aan
Afrika is besig met die implementering van twee omgewingsprojekte: Die skep van ‘n “groen muur” om woestynuitbreiding te bestry, en ‘n verbod op die gebruik van plastieksakke.
ʼn Blink toekoms wink …
Morné van Wyk is Rustenburg se eie Jan Knaphand. Sy hande staan vir niks verkeerd nie: van klankstelsels in motors installeer en voertuie regmaak, tot konstruksiewerk by huise of braaiers bou.
Matriekseun droom van fiets, veilige blyplek
Helpende Hand sê hulle wil dié matriekseun met tydelike verblyf help sodat hy sy volle aandag aan sy studie en eksamen kan wy.
Wiskundevraestel plek-plek laat, én boonop moeilik
Minstens vyf groot Afrikaanse hoërskole aan die Oos-Rand het Vrydagoggend nie genoeg wiskundevraestelle vir matrikulante ontvang nie.
Studie wys op voordele van kaalvoetkinders
Na afloop van dié studie is verder ook bevind dat skoene beskikbaar op die Suid-Afrikaanse mark nie geskik is nie.
Só lyk die ‘mooiste man’ en ‘mooiste vrou’
Navorsers voer aan hulle weet nou hoe die wêreld se mooiste man en vrou sou lyk. Hulle het die karaktertrekke van die mooiste glanspersoonlikhede in die vermaaklikheidswêreld saamgevoeg.
Video: Valeska Muller stel nuwe danssnit vry
Kyk eerste hier na die video van Valeska Muller se jongste enkelsnit, “Verdwaal saam met jou”.
China wil straatligte met kunsmaan vervang
ʼn Kunsmaan wat 500 kilometer bo die aarde wentel, kan teen 2020 minstens een Chinese stad saans van lig voorsien, in plaas van straatligte, as stadsamptenare in Chengdu se planne ʼn werklikheid word.
Franja se boodskap aan matrieks: Dis ʼn belangrike een!
Die sangeres Franja du Plessis wens in dié video alle matrikulante sterkte toe met die eindeksamen.
Foto’s: Die Motorfiets van die Jaar is…
Hierdie jaar se wenner is Donderdagaand tydens ʼn funksie in Johannesburg aangewys.
Wiskunde Geletterdheid nie ’n vak vir dom mense nie
Wiskunde Geletterdheid is nie ’n vak vir “dom” mense nie, inteendeel, dis ’n aanwins vir enige leerling.
Moenie te veel stres nie, dinge gaan nog skeefloop…
Moenie te veel stres nie, dinge gaan nog skeefloop … en dit is oukei. Dit gebeur met almal en dit is maar net hoe die lewe is. Dit is hoe jý dit sien en wat jý daarvan maak, wat saak maak.