Die jongste robottuig, InSight, het dié week op Mars geland en sy sonpanele is suksesvol ontplooi, maar daar is amper vergeet van nóg ʼn sukses van die sending.
Alles vir die sleutelwoord "matriek-app"
Gedig: Woordkordaatjies
“jy is net mamma al die res is kamma maar dis alles waar in fesieland…” Rika Cilliers se gedig, “Woordkordaatjies”
Littekens op ons siel kan uitgewis word
Tog is daar sommige van die letsels wat ons dra – geestelik, emosioneel en selfs fisiek – wat ons aan ons eie sonde herinner. Letsels herinner ons dat sonde soms pyn en smart tot gevolg het. Genadiglik kan die sondelittekens in ons gees en siel uitgewis word.
Skepper van SpongeBob SquarePants oorlede
Stephen Hillenburg, wat die kinderprogram SpongeBob SquarePants geskep het, is in die ouderdom van 57 oorlede.
Luister: Geraldine Scholtz: ‘Ek wil sing met oortuiging’
“Dit is vir my ʼn passie om te sing wat in my hart is.”
‘Die Kontrak’ se Demi Lee en Ivan betree die Top-20
Jay en Lianie May het Brendan Peyper onttroon.
Video: Steve, Demi Lee bekoor met ‘Amanda’
Die video versprei soos ʼn veldbrand op Facebook en is in ʼn paar uur al derduisende kere gekyk.
Boek: Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey
Op ʼn dag in die vroeë sewentigs bemerk ʼn afgeleë Noord-Kaapse gemeenskap ʼn gebou in hul midde waar voorheen net ’n stuk braakgrond was. Drie weke later verdwyn die gebou . . .
Luister: Jakaranda Liggiefees weer vanjaar aangebied
“Oral waar ons ʼn gaatjie kry, sit ons ʼn liggie op.”
Gaan meganisering ons almal werkloos én moedeloos laat?
Gaan ek eendag vervang word deur ʼn vriendeliker, vinniger, en slimmer robot? Gaan my werk of beroep nie meer bestaan nie, omdat tegnologie dit oortollig verklaar het?
Bly só veilig tydens jou matriekvakansie
“Die werklikheid is dat matrieks partytjie gaan hou. Kom ons moedig hulle aan om dit so verantwoordelik moontlik te doen.”
Silwerskerm 2018-kortflieks nou op Showmax te sien
Sien die jongste kortflieks in die Afrikaanse rolprentbedryf met kykNET se Silwerskerm-filmfees: ʼn versameling van die beste kortflieks deur nuwe talent in die bedryf.
Mej. SA vat dié geskenk na Mej. Heelal
Green wou wys dat die Wes-Kaap oop is vir handel. Die halssnoer sal opgeveil word en die geld sal vir liefdadigheid gaan.”
Varsgebekkig: Water opdraand wil laat loop
Ken jy die uitdrukking “water opdraand wil laat loop”? Maak seker jy probeer dit nie dié week nie!
Ricus en Liza se bulletjie maak sy opwagting
“My gebed vir jou, my seun, is dat jy ʼn man na God se hart sal wees.”
Strand gesluit oor haaigevaar
“Ons vra inwoners en besoekers om nie die gebied te besoek nie.”
Video: Nuwe ‘Lion King’ se lokprent is hier
Disney het die lokprent vrygestel van die nuwe weergawe van The Lion King wat volgende jaar in fliekteaters sal draai.
Dalk die belaglikste naeltegniek ooit?
Vroue met ʼn besige skedule is deurgaans op soek na grimeertegnieke wat hulle bietjie tyd kan bespaar. Dis nie duidelik of dié bisarre naeltegniek gaan posvat nie.
Renosterfliek kry staande applous van plaaslike gehoor
Die eerste Suid-Afrikaanse gehoor wat Woensdag die kans gehad om STROOP – Journey into the Rhino Horn War, ʼn dokumentere rolprent wat die ingewikkelde saak van renosterstropery ondersoek, te sien, het die fliek met staande applous ná die kyk daarvan beloon.
Luister: Schuster sê ‘Frank and Fearless’ is ‘anders’
“Dit is wat Frank and Fearless anders maak as enige ander Schuster-fliek wat ek al vantevore gemaak het. Dit was ʼn waagstuk.”