Die tweede wetenskapvraestel was regverdig, maar het ook heelwat vrae bevat wat meer dinkwerk van matrikulante sou geverg het. Leerders het landwyd Maandagoggend gesit om die chemievraestel te skryf.
Alles vir die sleutelwoord "matriek-app"
Varsgebekkig: So slim soos ‘n boom vol uile wees
Die Varsgebekkig- uitdrukking van die week is “so slim soos ‘n boom vol uile wees”
Die SYM CitiCom S 300i – ʼn praktiese pendelfiets
Daar is verskeie aspekte waarmee die SYM CitiCom S 300i ander meer tradisionele motorfietse troef.
Afrikaans se plek in ʼn Engelse sakewêreld
Sakebedrywighede wêreldwyd is oorwegend in Engels – daarmee kan ʼn mens moeilik stry. Is dit dan sinvol om vir Afrikaans op skoolvlak te veg en Afrikaanstalige opleidingsinstansies te bou, soos die Virseker Trust doen? Suksesvolle sakelui deel die voordele – en uitdagings – wat opleiding in Afrikaans inhou.
Gedagte vir die dag: Dis oukei om nee te sê
Reg sal veroorsaak dat daar vrede sal wees. En geregtigheid sal veroorsaak dat almal rustig en veilig sal bly. (Jesaja 32:17)
‘Afrikaanse skole steeds uitnemend ondanks talle aanslae’
Buys voer aan dat ideologies bevooroordeelde denke van politieke leiers daartoe lei dat besluite geneem word wat geensins in belang van gehalte-onderwys vir leerders is nie, maar slegs politieke doelwitte dien.
Wen: ‘Liefde by die Dam’ gaan Kaap toe
Drie gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die Liefde by die Dam-konsert op 17 November by Meerendal in Durbanville.
Wat sien jy? ʼn Kat of ʼn kraai?
Die jongste optiese illusie wat soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei, is ʼn foto van ʼn kat wat met die eerste oogopslag lyk of dit ʼn kraai is
Matrieks: Praktiese wenke vir jou leerwerk
Sangeres Chané Valentine het talle praktiese wenke vir matrikulante wat besig is met hul eindeksamen.
Bokser Chris van Heerden se boodskap aan matrieks
‘n Boodskap al die pad uit Los Angeles van die Suid-Afrikaanse bokskampioen, Chris van Heerden vir al die matrieks.
Woord: freesia
Waar kom dié welriekende blomme aan hulle naam? Taaltoffie stel ondersoek in
12 bestemmings in Afrika wat jy moet besoek
Hier is ʼn paar bestemmings wat beslis op jou emmerlysie moet wees: dit is die poort na die hart en siel van dié besonderse kontinent.
Só lyk Mej. Wêreld SA se uitrusting
’n Skoonheidskompetisie is nie die plek vir ʼn vervelige rok nie”
Matrieks: Die #TienGebooie vir Vrydag se Fisika-vraestel
Matrieks skryf Vrydag die eerste Fisiese Wetenskap-vraestel en ons almal weet hoe moeilik hierdie vak kan wees! Hier is ‘n paar wenke
Video: Hond en eienaar ná drie jaar herenig
Hulle is die mens se beste vriend – en dié video is genoeg om enige hart te vermurwe wanneer ʼn hond en sy eienaar ná drie jaar weer herenig word.
Juan Boucher aan matrieks: Moet nooit ophou droom nie
“Moet nooit ophou droom nie, en maak Suid-Afrika trots!”
Ek is bang om in die verkeer te bestuur en my eie ding te doen
Hierdie verantwoordelikhede en risiko’s betrokke, maak dat baie jongmense voel hulle wil nog nie self bestuur nie.
Matrieks: ʼn Paar wenke vir die Afrikaans Huistaal-vraestel
Hier is ‘n paar wenke vir alle matrieks voor Donderdag se Afrikaans Huistaal-vraestel
VIA kies koers Hollywood toe met nuwe werklikheidsreeks
“Min mense weet van die kompetisie en ons wou graag ʼn program vervaardig wat die kinkels agter die skerms wys, asook die knaende senuwees en selfs die oordadige ouers.”
Tienerfiksie wat sprankel
Tieners wat lief is vir lees kan nou al kliphard begin skimp om die volgende boeke present te kry om die komende luilekker Desembervakansie te lees.