“Die departement behoort te fokus op die vastrek van die skuldiges wat wel oneerlik opgetree het en die gelekte vraestelle gebruik en beskikbaar gestel het.”
Alles vir die sleutelwoord "Matrieks"
‘Rage’ vir matrieks is ‘superverspreider-byeenkomste’
“As jy een van hierdie byeenkomste bygewoon het, word jy nou as ʼn kontakpersoon beskou.”
‘Tronkstraf vir boewe wat vraestelle laat uitlek’
“Die skuldiges moet vervolg en swaar gestraf word. Die onskuldiges word nou gestraf.”
Oorskryf van uitgelekte vraestelle verwelkom
Die DA het gewaarsku dat ʼn soortgelyke situasie hom nié tydens die oorskryf van die eksamen mag herhaal nie.
Twee matriekeksamen-vraestelle oorgeskryf
Die tweede wiskundevraestel en die tweede fisiese wetenskap-vraestel moet landwyd oorgeskryf word.
Man in hof oor uitgelekte wiskundevraestel
Die verdagte werk vir ’n Johannesburgse maatskappy wat deur die onderwysdepartement gekontrakteer is om matriekvraestelle te druk.
Toenemende kommer oor integriteit van matriekeksamen
Daar is ook bewerings dat selfs nóg ʼn vraestel reeds uitgelek het.
Tweede matriekvraestel lek uit
Die tweede fisiese wetenskap-vraestel het uitgelek voor die aanvang van dié eksamen.
Matriekvraestel in agt provinsies lek uit
“Ons het aanvanklik gedink dat die uitgelekte vraestel beperk is tot slegs ʼn handvol leerders, maar het teen 12:30 oproepe van Limpopo en Gauteng ontvang dat leerders in besit van die vraestel op hul selfone is.”
Wiskunde-vraestel lek uit: Matrieks sal dalk weer moet skryf
Umalusi, die raad vir gehalteversekering in algemene onderwys en opleiding, het gesê daar sal moontlik van die betrokke skole vereis word om weer dié eksamen af te lê.
Wiskunde-vraestel lek ure voor matriekeksamen uit
Die wiskunde 2-vraestel in die matriekeindeksamen het ure voor dit geskryf is, uitgelek.
Só verloop week 2 van matriekeksamen
Benewens die gewone druk wat die eksamen veroorsaak, skryf kandidate vanjaar ook eksamen te midde van die voortslepende Covid-19-pandemie.
Covid-positiewe matrieks in GP moet by Nasrec bly
“Kandidate sal voorsien word van onderwysfasiliteite, gesondheidsorg, spyseniering en alle ander vereistes in ooreenstemming met gesondheidsprotokol.”
Eindeksamen: Ouers móét skool inlig as matriek positief toets
Regstappe sal gedoen word teen die ouers, versorger of afgevaardigde familielid wat doelbewus die positiewe Covid-19-status van ʼn leerder in hul sorg wegsteek.
Oudskoolhoof beantwoord 20 vrae oor die matriekeksamen
Dit is wat ouers en leerders moet weet van die eksamentyd waarin ons, onsself nou bevind.
Matrieks met Covid-19 mag eindeksamen skryf
Leerders en ouers het voorleggings aan die departement gedoen en gevra dat die beleid hersien word.
Matrieks met koors sal wel mag skryf
Volgens die departement van onderwys het hy, nadat deskundige advies van die departement van gesondheid ingewin is sy skryfprotokol gewysig.
Kom toets jou wiskundekennis saam met Wolkskool
Lees hier meer oor wat die eksamen presies behels en teken van 7 September in op die Wolkskool om die vraestel aanlyn af te lê.
Sadou vra dat matriekeksamen uitgestel word
Kommer bestaan in onderwyskringe dat hierdie die eerste stap is om vanjaar se matriekeksamen in ‘n onhaalbare wentelbaan te plaas.
Matriek 2020, die jaar van leë foto-albums
Twee matrikulante en hulle ouers het Maroela Media gesels oor hoe hulle oor 2020 en die Covid-19-pandemie voel.