Ter viering van Jeugmaand deel Akademia wenke aan matrieks wat terugkeer na skole om ʼn sukses van die laaste deel van hulle skoolloopbaan te maak.
Alles vir die sleutelwoord "Matrieks"
Wolkskool wil matrieks se sukses help verseker
Danksy die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Wolkskool kon duisende Afrikaanse matrieks vanoggend afskop met regstreekse uitsendings van klasse.
Matriekseksamen begin dán
Die departement van onderwys het die datums vir vanjaar se matriekseksamen aangekondig.
Matrieks 2020: Maroela is die plek waar jy jou uitslae kan kry
Maroela Media kan vir jou ’n kennisgewing per SMS en e-pos stuur sodra jou matriekuitslae gepubliseer is.
Man vas oor vervalste matrieksertifikate
Hy het glo vervalste kwalifikasies, soos matrieksertifikate, uit sy huis verkoop.
Kloof kraai koning: Matriekuitslae 2019
Die 100%-slaagsyfer vir die 30ste opeenvolgende jaar met 321 leerders wat universiteitsvrystelling verkry het, is merkwaardig. Die 742 onderskeidings behaal, plaas Hoërskool Waterkloof in die tweede posisie provinsiaal en vierde landswyd.
Woeries weer die top- akademiese hoërskool in Centurion
Hierdie fenomenale uitslae beteken dat 100% van Hoërskool Centurion se matriekgroep van 2019 vir tersiêre opleiding kwalifiseer.
Randjietrots vir die matrieks van 2019
Hoërskool Randburg wens sy matriekgroep van 2019 geluk met uitstekende uitslae.
Matriekuitslae: Dié skole vaar die beste
“Wat opvallend is, is dat enkelmediumskole, en veral meisieskole, jaarliks besonder goed vaar.”
SOS: Vakgemiddeld vir Wiskunde is 32%
Wat nog meer kommerwekkend is, is die klein persentasie leerders wat wiskunde met meer as 50% slaag.
Net kwart van leerders slaag by Mandela se ou skool
Die slaagsyfer by sommige Oos-Kaapse skole het teenoor 2018 met meer as 10% afgeneem.
Matriekklas van 2019 is Trekkers se trots
Kwaliteituitslae is deur die klas van 2019 van Bethlehem Voortrekker behaal tydens die afgelope Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen.
Leerder sterf “pas na sy matriek voltooi het”
“Ons dink verál aan haar broer Aiden wat vanjaar matriek skryf.”
Suid-Afrika se topmatrikulant: ‘Harde werk is die resep tot sukses’
Sy het van kleins af geleer dat harde werk die resep tot sukses is.
Springbok-onnie slaap by skool om matrieks te help
“Van die kinders se ouerhuise het nie eens meubels in nie, daar is nie ʼn badkamer nie en daar is nie spasie vir hulle om te studeer nie.”
Matriekuitslae: Meer seuns slaag
‘n Groter persentasie seuns kan ook aan ‘n universiteit gaan studeer as meisies.
Matriekuitslae: Gemengde reaksie ná beste slaagsyfer in jare
Belangegroepe het verskillend gereageer op die matriekuitslae vir 2019 wat pas uitgereik is.
Matriekuitslae: Meer slaag, maar gehalte pla steeds
Hier is die nasionale matriekuitslae vir 2019.
‘Welgedaan’ aan IEB-matrieks
Daar is boonop ʼn verwagting dat die slaagsyfer vir openbare skole vanjaar hoër gaan wees as vorige jare.
IEB: Minder matrikulante slaag
Amper 90% van leerders wat die IEB-eindeksamen verlede jaar geskryf het, kan nou vir ʼn graad studeer.