Talle mense het hul afkeer van dié neiging op sosiale media laat hoor.
Alles vir die sleutelwoord "Matrieks"
Franja gee raad vir skoolverlaters
“Jy is uniek in eie reg; moenie jouself met ander vergelyk nie.”
Matriekvraestelle binnekort beskikbaar op jou foon
“Met dié groen lig wil die iPass-span daarin probeer slaag om hoop te bring vir talle leerders wat droom om geleenthede te verkry deur goeie punte op hul matrieksertifikaat.”
Gauteng se topmatrikulante met R5 000 elk beloon
Dertig van die topmatrikulante vir 2017 in Gauteng is Woensdag elkeen met R5 000 beloon deur die burgemeester van Tshwane, Solly Msimanga.
Twee matrikulante pleeg selfmoord
Die polisie het Vrydag bevestig dat albei matrikulante hul uitslae ontvang het.
‘Matriekuitslae wys falende onderwysstelsel is in ʼn groef’
Die matriekuitslae is met gemengde gevoelens ontvang deur politieke partye en ander organisasies.
Lindi wil soos haar ousus dokter word
Haar suksesresep is volgehoue harde werk en vertroue in God en haarself.
Nico hou daarvan om probleme op te los
Nico Genis van Hoërskool Hans Strijdom is een van dié skool se matrikulante wat met agt onderskeidings spog.
Glas altyd half vol vir Daniel
Hy was onderhoofseun en het uitgeblink in hokkie.
Neurochirurgie wink vir Lera
Lera is vlot in Russies, Oekraïens, Engels en Afrikaans. Sy en haar ma kom van die Oekraïne en haar ma is hier weer getroud met ʼn Suid-Afrikaner.
Wilru ry eerder ʼn John Deere as ʼn Ferrari
Sy belangstelling lê by boerdery, veral graanverbouing en stoetteling.
Anchen wil die lewe deur film verken
Anchen Badenhorst is nog een van die slimkoppe wat met agt onderskeidings spog ná die matriekeindeksamen.
Veelsydige Colene wil ʼn bedryfsingenieur word
Colene Bosman van Hoër Meisieskool Oranje het flink presteer in die matriekeindeksamen.
Lindi glo ʼn mens moet die wêreld probeer verander
Sy glo dat ʼn mens die wêreld moet probeer verander, solank die wêreld jou nie verander nie.
Doelgerigte William reg vir Maties
Hy glo hy het uitgeblink as gevolg van sy harde werk.
Stéphan ‘val die lewe met geesdrif aan’
Stéphan van der Merwe maak Hoёrskool Ermelo trots met sy agt onderskeidings in die nasionale matriekeindeksamen.
Alex glo ʼn mens moet meer doen as wat verwag word
“Ek glo nie juis aan rolmodelle nie. Ek kyk eerder op en leer iets van elke mens met wie ek in kontak kom.”
Angelique jaag sukses na deur haar passie te volg
Sy glo ʼn mens moet gedrewe wees en jou passie volg, want dit sal uiteindelik na sukses lei.
Loopbaan tussen sterre wink vir Stefan
“As ek 40 jaar oud is en terugkyk op my lewe wil ek oor so min dinge as moontlik spyt wees.”
Gʼn projek té groot, té onmoontlik vir Anika
Sy was verlede jaar hoofmeisie en VLR-president.